2008 Belgiese Grand Prix

Die 2008 Formule Een Belgiese Grand Prix is op 7 September 2008 op die Circuit de Spa-Francorchamps, in België, gehou. Dit was die twaalfde wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Felipe Massa in 'n Ferrari gewen.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy